AfrikaBurn 2013 – Images

The images in the following galleries have been shared with us by professional photographers that attend the event. If you’re from a media title and interested in using images, please contact the photographers directly to negotiate use and fees. And, if you’d like to apply for accreditation for an upcoming event (as a photographer, filmmaker or member of the media), please visit this page.

The images are © of the respective photographers and are not royalty free.

Galleries:

2013_Jan-Marie_Breedt6

Jani-Marie Breedt

AfrikaBurn 2013 Archetypes

Jonx Pillemer

01052012w nuus beeldAfrikaBurnkunsfees in die TankwaKaroo, naby Calvinia in die NoordKaap. Daar is niks te koop op dié vier dae lange fees nie en al die feesgangers moet oorleef op dit wat hulle saamgebring het. Aan die einde van die fees word al die kunswerke aan die brand gesteek. Vryheid van uitdrukking word op die AfrikaBurnfees gevier en vanjaar se tema was “Mirage”. Die fees was van 25 tot 30 April. Feesgangers kan motors opmaak om ander feesgangers op te laai en dit word 'mutant' motors genoem. Daar kan ook fiets gery word en mense maak gewoonlik dit ook op in interesante maniere. Die feesterrein is in die form van 'n hoefyster met afgebakende kampe. Binne in die hoefyster is die binnekring en daar word 'n verskeidenheid kunswerke uitgestal. Mense hou hulself besig met speletjies en dans tente. Ongeveer 5 duisend mense het die jaar die fees bygewoon. Foto: Liza van Deventer Foto24

Liza van Deventer

AfrikaBurn_2013-1021

Sean Furlong

AB13 - Simon OCallaghan - 101

Simon O’Callaghan

Translate »